dcsimg

Oostelike geelbekneushoringvoël ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Oostelike geelbekneushoringvoël (Tockus flavirostris), is 'n neushoringvoëlspesie in die Bucerotidae-familie wat in Oos-Afrika voorkom.[1] Dit word aangetref in Djibouti, Eritrea, Ethiopië, Kenia, Somalië, Suid-Soedan, Tanzanië en Uganda. Dit lyk soortgelyk aan die Suidelike geelbekneushoringvoël, maar het swartkleurige vel rondom die , nie pienkerig nie.

Status

Hierdie voël verskyn as "nie bedreig" op die IUBN-rooilys.[1]

Sien ook

Verwysings

  1. 1,0 1,1 1,2 "Tockus flavirostris". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2013.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. 2012. Besoek op 26 November 2013.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Oostelike geelbekneushoringvoël: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Oostelike geelbekneushoringvoël (Tockus flavirostris), is 'n neushoringvoëlspesie in die Bucerotidae-familie wat in Oos-Afrika voorkom. Dit word aangetref in Djibouti, Eritrea, Ethiopië, Kenia, Somalië, Suid-Soedan, Tanzanië en Uganda. Dit lyk soortgelyk aan die Suidelike geelbekneushoringvoël, maar het swartkleurige vel rondom die , nie pienkerig nie.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF