Die Oostelike geelbekneushoringvoël (Tockus flavirostris), is 'n neushoringvoëlspesie in die Bucerotidae-familie wat in Oos-Afrika voorkom.[1] Dit word aangetref in Djibouti, Eritrea, Ethiopië, Kenia, Somalië, Suid-Soedan, Tanzanië en Uganda. Dit lyk soortgelyk aan die Suidelike geelbekneushoringvoël, maar het swartkleurige vel rondom die oë, nie pienkerig nie.
Hierdie voël verskyn as "nie bedreig" op die IUBN-rooilys.[1]
Die Oostelike geelbekneushoringvoël (Tockus flavirostris), is 'n neushoringvoëlspesie in die Bucerotidae-familie wat in Oos-Afrika voorkom. Dit word aangetref in Djibouti, Eritrea, Ethiopië, Kenia, Somalië, Suid-Soedan, Tanzanië en Uganda. Dit lyk soortgelyk aan die Suidelike geelbekneushoringvoël, maar het swartkleurige vel rondom die oë, nie pienkerig nie.
El toco piquigualdo norteño[1] (Tockus flavirostris) ye una especie d'ave coraciforme de la familia Bucerotidae autóctona del Cuernu d'África (Etiopía y Somalia) hasta'l norte d'Uganda, Kenia y noeste de Tanzania. Nun se reconocen subespecies.[2]
El toco piquigualdo norteño (Tockus flavirostris) ye una especie d'ave coraciforme de la familia Bucerotidae autóctona del Cuernu d'África (Etiopía y Somalia) hasta'l norte d'Uganda, Kenia y noeste de Tanzania. Nun se reconocen subespecies.