dcsimg

Stompneus-penhaai ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Stompneus-penhaai (Squalus megalops) is 'n haai wat voorkom in Suid-Afrika en Australië. In Engels staan die haai bekend as die Shortnose spiny dogfish.

Voorkoms

Die haai het twee dorsale vinne met die agterste vin wat kleiner as die voorste vin is. Die haai is donkerbruin of grys aan die bokant terwyl dit ligter is aan die onderkant. Word tot 78 cm lank en kom tot op 'n diepte van 500 m voor. Die oë het 'n groen skynsel. Is nog volop in Suid-Afrikaanse kuswaters.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Stompneus-penhaai: Brief Summary ( Afrikaans )