dcsimg

Toom-snellervis ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die toom-snellervis (Sufflamen fraenatum) is 'n vis wat wydverspreid voorkom in die Indiese- en Stille oseane, Oman en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die Oos-Kaap. In Engels staan die vis bekend as die Bridle triggerfish.

Identifikasie

Die vis word tot 38 cm lank. Die vis kan sy kleur verander van ligbruin tot donkerbruin. Die mannetjies het 'n pienkerige geel merk om die bek wat die toomeffek gee. Die onvolwasse visse is wit met 'n bruin rug en golfvormige horisontale strepe oor die kante.

Die vis leef aflandig in koraal- en rotsriwwe in water wat 8 tot 150 m diep is. Hulle is alleenlopers en vreet skaaldiere, spons en ander vis.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Eksterne skakel

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Toom-snellervis: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die toom-snellervis (Sufflamen fraenatum) is 'n vis wat wydverspreid voorkom in die Indiese- en Stille oseane, Oman en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die Oos-Kaap. In Engels staan die vis bekend as die Bridle triggerfish.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Description

provided by World Register of Marine Species
Occurs in seaward reefs. Prefers sandy and rubble patches of seaward reefs below 18 m. Feeds on echinoids, fishes, molluscs, tunicates, crustaceans, algae, polychaete worms, foraminiferans and detritus. Also taken by drive-in nets (Ref. 9770).
license
cc-by-4.0
copyright
WoRMS Editorial Board
bibliographic citation
Froese, R. & D. Pauly (Editors). (2019). FishBase. World Wide Web electronic publication. version (02/2019).
contributor
Edward Vanden Berghe [email]

Habitat

provided by World Register of Marine Species
Known from seamounts and knolls
license
cc-by-4.0
copyright
WoRMS Editorial Board
bibliographic citation
Stocks, K. 2009. Seamounts Online: an online information system for seamount biology. Version 2009-1. World Wide Web electronic publication.
contributor
[email]