dcsimg

Bloukeiser ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Bloukeiser (Lethrinus nebulosus) is 'n vis wat voorkom in die Indies-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika, vanaf Oman tot by Algoabaai. In Engels staan die vis bekend as die Blue emperor.

Voorkoms

Die vis is geelbruin van kleur terwyl elke skub blou in die middel is. Daar is drie blou lyne wat vanaf die uitstraal. Dit kan tot 75 cm lank word en weeg dan 7 kg.

Habitat

Die vis kom voor in koraal- en rotsriwwe, seegras beddings en wortelboom areas tot in water wat 75 m diep is. Hulle vreet skaaldiere, slakke en vis. Die onvolwasse visse bly in skole saam in vlak, beskutte water terwyl die volwasse visse alleenlopers is of soms in klein groepies voorkom. Die vis bereik volwassenheid na ongeveer vier jaar wanneer hulle 50–60 cm lank word. Hulle paar in tropiese areas van Maart tot Julie. Die vis het kommersiële waarde in die Indies-Pasifiese area.

Sien ook

Bronne

Eksterne skakel

Verwysings

  1. UICN (en)
  2. Cuvier G., 1829. Le Règne Animal, distribué d'après son organisation, pour servir de base à l'histoire naturelle des animaux et d'introduction à l'anatomie comparée. Edition 2. Règne Animal (ed. 2) v. 2. i-xv + 1-406.
  3. Forsskål, P., 1775. Descriptiones animalium avium, amphibiorum, piscium, insectorum, vermium; quae in itinere orientali observavit... Post mortem auctoris edidit Carsten Niebuhr. Hauniae. Descriptiones animalium quae in itinere ad Maris Australis terras per annos 1772 1773 et 1774 suscepto, ...: 1-20 + i-xxxiv + 1-164, map.
  4. Catalogue of Life (en)
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Bloukeiser: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Bloukeiser (Lethrinus nebulosus) is 'n vis wat voorkom in die Indies-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika, vanaf Oman tot by Algoabaai. In Engels staan die vis bekend as die Blue emperor.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Description

provided by World Register of Marine Species
Recorded from a temp. range of 26.0-29.0 °C (Ref. 4959). Inhabits nearshore and offshore coral reefs, coralline lagoons, seagrass beds, mangrove swamps and coastal sand and rock areas. Adults solitary or in small schools; juveniles form large schools in shallow, sheltered sandy areas. Feeds on echinoderms, molluscs and crustaceans, and to some extent on polychaetes and fish. May have a coppery or iodine taste or smell in the Indian Ocean (Ref. 2295). Also taken with handlines (Ref. 9775).
license
cc-by-4.0
copyright
WoRMS Editorial Board
bibliographic citation
Froese, R. & D. Pauly (Editors). (2019). FishBase. World Wide Web electronic publication. version (02/2019).
contributor
Edward Vanden Berghe [email]